Sien die volgende RG in aksie by Absa Wildeklawer

RG Snyman.
‘n Man wat tans vir Munster speel in die URC toernooi en natuurlik deel was van die Springbokspan wat in 2019 vir die derde keer die Rugby Wêreldbeker gewen het. Voor dit alles was hy deel van die Blou Bulle se o/13 Cravenweekspan in 2008, asook hulle o/16 span by die
Grant Khomo-toernooi in 2011. In 2013 is hy ook deel van Affies se span wat by Absa Wildeklawer speel en draf ook drie keer op vir die Blou Bulle se o/18 Cravenweekspan daardie jaar. Hy is daarna dan ook gekies vir die Suid-Afrikaanse Skolespan met drie wenne teen Engeland, Frankryk en Wallis wat gevolg het.
Wat ons by die vraag bring: Gaan jy dalk die volgende RG by hierdie jaar se Absa Wildeklawer in aksie sien?
May be an image of text that says 'SIEN SIE VOLGENDE RG AKSIE BY ABSA WILDEKLAWER HIER KOM GROOT SPORT (absa) wildeklawer, sport'
Share the Post:

Related Posts

Absa Wildeklawer Sport 2023

biggest school tournament in Africa!

Here is to the biggest school tournament in Africa! Absa Wildeklawer Sport WE ARE READY FOR YOU #absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawersport #sport #soccer #netball #rugby #supersportschools

Read More »
Absa Wildeklawer Sport 2023

Trotsdiamantveld PomPom Girls

@trotsdiamantveld PomPom Girls who will be the official dancers of the @absawildeklawer.sport.official having their last practice! We are excited to see you performing tomorrow night

Read More »
Absa Wildeklawer Sport 2023

FIXTURES

Here are the fixtures for the weekend’s soccer at Absa Wildeklawer 2023 #absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawersport #sport #rugby #netball #soccer #supersport #supersportschools #hierkomgrootsport

Read More »