Absa Wildeklawer Sport 2022 Diamantveld Hoërskool vs Waterkloof

Diamantveld Hoërskool speel nou teen Waterkloof. Gaan kyk die wedstryd op Super Sport Schools.

Jy staan ook ‘n kans om ‘n Huawei Smart Watch ter waarde van R3000 te wen as jy die uitslag korrek voorspel. Voorspel die uitslag hier.