Absa Wildeklawer Sport – hier word manne Bokke!

Die Blitzbok en Stormers rugbyspeler, Angelo Davids, het Stellenberg se 0.19A span in 2016 en 2017 verteenwoordig by die Wildeklawer toernooi.

Hier is ‘n paar foto’s: