Absa Wildeklawer Sport Toernooi 2022: Louis de Kock en Stoney Steenkamp gesels met Jana Grobbelaar

Jana Grobbelaar, redakteur van FiND iT, gesels hier met Louis de Kock van Wildeklawer en Stoney Steenkamp van Absa, twee van die groot borge van die Absa Wildeklawer Sport Toernooi, oor hoe hulle die toernooi ervaar het, hoe die toernooi uitgebrei het en die ontwikkeling wat die toernooi vir leerlinge inhou.