Entries by Caria van der Merwe

‘n Pa se Wildeklawer Verslag

Ons ry al vroegoggend na die fees in Kimberley want dis ver. Mamma wil gaan sekermaak haar kuiken het genoeg van als en ek wil die ryery agter die rug kry. Dis ons eerste Wildeklawer en ‘n mens is mos nuuskierig om te sien waaroor die bohaai nou eintlik gaan. Ons ry amper 10 ure. […]

Speler van die toernooi gróót verrassing!

By die Absa Wildeklawer Sporttoernooi geniet jy nie net goeie rugby, lekker kos, fantastiese spel en lekker mense nie; maar daar is ook pryse regdeur die toernooi te wen. Dugads en WeBuyCars, bied ‘n “man of the match” motorafslag-geskenkbewys aan die speler wat by dié toernooi uitgestaan het. Marius Schoeman, van die Suid-Afrikaanse Sewes-akademie en […]

Absa Wildeklawer Sport, 2 Mei 2022, Netball Fixtures

08: 30: HTS Middelburg vs Ben Vorster 09:20: Stellenberg vs Rustenburg 10:10: Paarl Gim vs Diamantveld 11:00: Menlopark vs Sentraal 11:50: Waterkloof vs Garsfontein 12:40: AHMP vs Paar Girls High Despatch vs Rustenburg Sentraal vs Middelburg Nelspruit vs Bloefhof: Diamantveld vs Pietersburg HMS Paarl vs Noordhewel AHMP vs Helpmekaar Paarl Girls High vs Pietersburg

Hiér kan jy na vandag se wedstryde kyk

Is jy gereed vir vandag se wedstryde? Die spanne is gereed om teen mekaar te speel en die opgewondenheid loop steeds hoog. Al die wedstryde word op Supersport Schools se YouTube-kanaal uitgesaai en die rugbywedstryde wat op die A-veld by Hoërskool Diamantveld plaasvind, word op DSTV kanaal 208 uitgesaai. Bestel foto’s van wedstryde hier deur […]

Diamantveld Hoërskool vs Waterkloof: Wie dink jy gaan wen?

Diamantveld Hoërskool se o.19A-span speel om 11:30 teen Waterkloof. Dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, oorhandig hulle truie in die kleedkamer. Die afrigters is Leon Karemaker (hoof) en Rudi Ferreira (hulp). Baie sterkte aan die manne! Wat dink jy gaan die telling wees? absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawer #finditnuus #noordkaap #diamantveldhoerskool #waterkloof