Entries by WildeklawerAdmin@

Absa Wildeklawer Sport: Mediaverklaring 

Die 12de jaarlikse rugby- en netbaltoernooi van Absa Wildeklawer Sport sal volgende jaar vanaf 23-26 April te Kimberley plaasvind. ‘n Nuwe toevoeging tot die 2021-toernooi is die deelname van twaalf 0/16-netbalspanne. Die laerskole-toernooi sal onmiddelik na afloop van die senior toernooi, ook in Kimberley aangebied word. Die 2020-toernooi, wat al die leidende rugby- en netbalspanne […]

Onbepaald uitgestel: Absa Wildeklawer Sport 2020

VIR AANDAG : SKOOLHOOFDE / SPORTHOOFDE ABSA WILDEKLAWER SPORT : KIMBERLEY 2020. Die Exco se skrywe van vier dae gelede rakende die komende toernooie verwys. Sedertdien het baie dinge in die wêreld gebeur, en het baie dinge verander. Ook in Suid-Afrika het die situasie ingrypend verander soos wat die Covid-19-bedreiging eskaleer. Ons het kennis geneem […]