Christine De Kock is gekeur om as vrywiller Wetenskaplike vir 3 maande na Antartika toe te gaan.
Sy vertrek 6 Desember. Wildeklawer se personeel wens haar alle voorspoed en sterkte toe