Drywer – Diensbakkie
Die bogenoemde vakante pos is tans beskikbaar by Wildeklawer Boerdery.
CV’s moet ingedien word by HR.
Vereistes:
Kode 10 Lisensie
Moet ‘n geldige PDP (Public Drivers licence) hê
Persoon moet Graad 12 hê
Persoon moet bereid wees om oortyd en naweke te werk
Persoon moet bereid wees om op die plaas te bly
Kontak besonderhede:
Tel: 053 531 9725
Email: hr@wildeklawer.com
Sluitingsdatum vir die bogenoemde pos is Vrydag, 10 Junie 2022