Danie Gerber, oud Springbok en sekerlik die beste buite senter in die wêreld voeg sy naam by oud bokke wat die Absa Wildeklawer Sport toernooi ondersteun. Dankie, Doring van Despatch!

Absa Wildeklawer Sport 2023
biggest school tournament in Africa!
Here is to the biggest school tournament in Africa! Absa Wildeklawer Sport WE ARE READY FOR YOU #absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawersport #sport #soccer #netball #rugby #supersportschools