Hiér kan jy na vandag se wedstryde kyk

Is jy gereed vir vandag se wedstryde?

Die spanne is gereed om teen mekaar te speel en die opgewondenheid loop steeds hoog.

Al die wedstryde word op Supersport Schools se YouTube-kanaal uitgesaai en die rugbywedstryde wat op die A-veld by Hoërskool Diamantveld plaasvind, word op DSTV kanaal 208 uitgesaai.

Bestel foto’s van wedstryde hier deur die app af te laai op Android of IOS of gaan na snapevent.co.za.