Absa Wildeklawer het by Hoërskool Outeniqua se o/19 kaptein, Estian Cronje en onder-kaptein, Ruan Swart, gaan kers opsteek oor wat die swart trui vir hulle beteken sowel as hoe die gemoedere in die kamp is met die opkomende Absa Wildeklawer toernooi wat vanaf die 27ste April tot 1 Mei plaasvind.
#absawildeklawersport #wildeklawersport #absawildeklawer #rugby #netball #sport #supersportschools #hierkomgrootsport #hsouteniqua