KYK: Prieska speel nou teen Keimoes by Absa Wildeklawer Sport

Prieska pak nou vir Keimoes by die Absa Wildeklawer Sport in Kimberley vandag gedurende die uitnodigingstoernooi.