Naskool Onderwyseres

Wildeklawer benodig die dienste van ‘n gekwalifiseerder onderwyseres om ons kinders (Hoër en laerskool)  in die middag te help met huiswerk en take.

Vereistes:

  • Ouer as 40 jaar
  • Met ten minste 10 jaar ondervinding
  • Afrikaans sprekend
  • Moet beskikbaar wees na 14:00 in die middag
  • Liefde vir kinders
  • Onderwys kwalifikasie

Stuur CV’s en navrae aan HR:
Theresa Lategan
053 531 9725
hr@wildeklawer.com

Sluitingsdatum: Vrydag 10 Junie 2022