Netbal O/16 en O/19 Bepalings

Hier kom groot Netbal.
Die Absa Wildeklawer Netbalbepalings vir hoërskole is uit. Drie-en-twintig van die land se voorste o/19 en o/16 netbalspanne pak mekaar in 84 wedstryde oor twee dae om te bepaal wie is 2023 se hoërskole nie-amptelike kampioene. Die skole wat sake sal uitspook sluit in:
Afrikaans Hoër Meisies
Bethlehem Voortrekker
Helpmekaar Kollege
HMS Bloemhof
HMS La Rochelle
HMS Paarl
HS Brandwag Uitenhage
HS Diamantveld
HS Duineveld
HS Durbanville
HS Framesby
HS Garsfontein
HS Lydenburg
HS Menlopark
HS Nelspruit
HS Rustenburg
HS Sentraal
HS Stellenberg
HS Waterkloof
Oranje Meisieskool
Paarl Gimnasium
Potchefstroom Gimnasium
Shayamoya High
Al die wedstryde word regstreeks op Supersport Schools se internetkanaal gestroom. HS Diamantveld is soos oudergewoonte die gasheer. Sien al die wedstryde, tye en bepalings hier.
Volg die Absa Wildeklawer webtuiste, Instagram, Facebook en TikTok om op hoogte te bly van hierdie jaar se Absa Wildeklawer Sporttoernooi.

Share the Post:

Related Posts

Absa Wildeklawer Sport 2023

biggest school tournament in Africa!

Here is to the biggest school tournament in Africa! Absa Wildeklawer Sport WE ARE READY FOR YOU #absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawersport #sport #soccer #netball #rugby #supersportschools

Read More »
Absa Wildeklawer Sport 2023

Trotsdiamantveld PomPom Girls

@trotsdiamantveld PomPom Girls who will be the official dancers of the @absawildeklawer.sport.official having their last practice! We are excited to see you performing tomorrow night

Read More »