SIEN DIE VOLGENDE KWAGGA IN AKSIE BY ABSA WILDEKLAWER

Albertus Stephanus Smith. Of liewers Kwagga soos hy by sy hordes bewonderaars bekend staan, word in 2010/11 in die o/18 Puma Cravenweek opgeneem. In 2012 speel Kwagga nege wedstryde vir die Leeus se o/19 span, gevolg deur insluiting in die SA o/20 span waar hy ‘n manjifieke drie druk in die 2013 IRB Junior Kampioenskap teen Nieu-Seeland om die Junior Springbokke te help om derde te eindig in die toernooi.
Dan was daar die goue medalje as deel van die SA 7’s span by die 2014 Statebondspele. In 2019, vorm hy deel van die seevierende Springbokspan in die Rugby Wêreldbeker. Maar voor dit alles was daar die uitdraf vir HTS Middelburg by Absa Wildeklawer in 2010 en 2011. Wat ons by die vraag bring: Gaan jy dalk die volgende Kwagga by hierdie jaar se Absa Wildeklawer in aksie sien?
Share the Post:

Related Posts

Absa Wildeklawer Sport 2023

biggest school tournament in Africa!

Here is to the biggest school tournament in Africa! Absa Wildeklawer Sport WE ARE READY FOR YOU #absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawersport #sport #soccer #netball #rugby #supersportschools

Read More »
Absa Wildeklawer Sport 2023

Trotsdiamantveld PomPom Girls

@trotsdiamantveld PomPom Girls who will be the official dancers of the @absawildeklawer.sport.official having their last practice! We are excited to see you performing tomorrow night

Read More »