Absa Wildeklawer Sport 2022 onderhoude

Mari-Zané, redakteur van die Graaf-nuuskanaal en redaksielid van Aitsa, praat met Fiks Dlamini, hoof van openbare betrekkinge by Absa oor die belangrikheid van sport en ook studente-lenings.