Jana Grobbelaar gesels met Marius Schoeman oor die Absa Wildeklawer Sport Toernooi

Jana Grobbelaar, direkteur van Dottry Media (Pty) Ltd praat met Marius Schoeman, SA Sewes se hoë prestasie bestuurder, oor die toernooi en wat dit vir ontwikkelende spelers beteken.