Shoprite-Checkers Toekenning Ontvang vir Oos-Kaap Streek Verskaffer van die Jaar

Louis de Kock van Wildeklawer ontvang die toekenning as Shoprite-Checkers Verskaffer van die jaar in die kategorie vars vrugte en groente.