Victoria Lesau ons Pre-Pack Bestuurderes is op 08/08/2018 aangewys as Noord-Kaap se Vroue plaaswerker van die jaar!