Ons wil hê die leerlinge moet ook dié jaar deel wees van die Absa Wildeklawer Sport en vir ons terugvoer gee, “posts share”, “stitch”, “duet” en ons “sounds” gebruik. As dit vir jou as ouer Grieks klink, dit is veronderstel om vir die jonges van gees te wees. 🙂
Volg ons TikTok, ‘n eerste vir die toernooi, hier:
@absawildeklawersport2022 Diamantveld Hoërskool💙#absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawersport #sport #netball #rugby #soccer #victormatfield #dumisanechauke #supersportschools #supersport ♬ On Top Of The World – Imagine Dragons