FOTO’S: Dag een van die Absa Wildeklawer Junior Sport Toernooi

Die eerste dag van die Absa Wildeklawer Junior Sport Toernooi wat by Laerskool Newton in Kimberley plaasvind, is verby.

Die spanne het omtrent uitgehaal en gewys en lekker met mekaar gekompeteer.

As jy van die vorige rugbywedstryde gemis het, gaan loer hier op Wildeklawer Sport se Facebook-blad om op te vang.

Hier is ‘n paar foto’s van die dag.

Foto’s:

Apple:
https://apps.apple.com/za/app/snapevent/id1456309533

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=za.co.snapevent.snap&hl=en_ZA&gl=ZA

Of gaan na www.snapevent.co.za