Diamantveld Hoërskool vs Waterkloof: Wie dink jy gaan wen?

Diamantveld Hoërskool se o.19A-span speel om 11:30 teen Waterkloof.

Dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, oorhandig hulle truie in die kleedkamer.

Die afrigters is Leon Karemaker (hoof) en Rudi Ferreira (hulp).

Baie sterkte aan die manne! Wat dink jy gaan die telling wees?

absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawer #finditnuus #noordkaap #diamantveldhoerskool #waterkloof