Die opening van die Absa Wildeklawer Junior Sport Toernooi het vanaand plaasgevind en spanne is slaggereed vir die week wat voorlê.
Elkeen van die skole se kapteine het ‘n liggie op die verhoog aangeskakel.




Die verwelkoming het by die Taberna Dei-kerk in Kimberley plaasgevind.

Nico Bekker Primary Officials: Henwill Swartss, Ashwell Beukes, Amarize Tieties, Harriet Izaks

Wildeklawer School Coaches: Clinton Brander, Dominic Goliath

Oranje Diamant School Coach: Mercia Solomons

Gene Louw Primary School Coaches: Jana Schoeman, Coreen Van Rhyn