Copy of Absa Wildeklawer logo 2025.pptx (2)
Absa Wildeklawer logo 2025.pptx (25)
Absa Wildeklawer logo 2025.pptx (26)
Absa Wildeklawer logo 2025.pptx (24)

Absa Wildeklawer Sport Programs

DOWNLOAD PROGRAM

Download Program

Downlaod Program

Staan die kans om ‘n Chery Tiggo 4 Pro te wen!

Al wat jy moet doen om in te skryf, is om ‘n selfie saam met dié nuwe Chery Tiggo 4 Pro wat tans by Laerskool Newton is, te neem.

Die Chery sal Donderdag, wanneer die Absa Wildeklawer Sport Toernooi by Diamantveld begin, oorskuif na Diamantveld waar jy dan ook ‘n selfie saam met die Chery kan neem om in aanmerking te kom om dié motor te wen.

Jy moet ‘n geldige lisensie hê om in aanmerking te kom.

Neem die selfie, plaas dit op Twitter, tag @AbsaSouthAfrica en gebruik die hutsmerk #AbsaWinAChery.

Moenie die kans misloop nie!

Share the Post:

Related Posts