Wie gaan in dié jaar se toernooi uitstaan in netbal?

Kom ons praat bietjie NETBAL! Watter skool dink jy gaan in dié Absa Wildeklawer Sporttoernooi uitstaan?
Is daar spesifieke spelers wie ons moet dophou?
Kyk bietjie na die vinnige pas van dié vorige wedstryd:

Foto: Louis Botha Fotografie
Share the Post:

Related Posts