
ABSA WILDEKLAWER SKOLETOERNOOI VERBLYF BESKIKBAAR
ABSA WILDEKLAWER SKOLETOERNOOI VERBLYF BESKIKBAAR: 4 Slaapkamer huis Self-sorg 2 vol badkamers 4km van Hoërskool Diamantveld af. Kan 8 tot 10 mense akkomodeer. R3000/ aand

ABSA WILDEKLAWER SKOLETOERNOOI VERBLYF BESKIKBAAR: 4 Slaapkamer huis Self-sorg 2 vol badkamers 4km van Hoërskool Diamantveld af. Kan 8 tot 10 mense akkomodeer. R3000/ aand

Oor slegs 7 dae skop ons 13de Absa Wildeklawer Skoletoernooi af. Het jy geweet dat dit die GROOTSTE skoletoernooi in Afrika is? #absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawersport

Albertus Stephanus Smith. Of liewers Kwagga soos hy by sy hordes bewonderaars bekend staan, word in 2010/11 in die o/18 Puma Cravenweek opgeneem. In 2012

Hier is die name van die skole wat deel gaan wees van die Absa Wildeklawer Sport Uitnodigingstoernooi 2023. Die o/13 toernooi vind plaas by LS

Damian Willemse. Many a South African schoolboy rugby player’s hero. Springbok, Stormer and Western Province fullback that plays a vital part in every game he’s

RG Snyman. ‘n Man wat tans vir Munster speel in die URC toernooi en natuurlik deel was van die Springbokspan wat in 2019 vir die

A local Absa Wildeklawer soccer tournament was held at Kimberley Boys High to determine which four of the teams will be part of the Invitational

Absa Wildeklawer het by Hoërskool Outeniqua se o/19 kaptein, Estian Cronje en onder-kaptein, Ruan Swart, gaan kers opsteek oor wat die swart trui vir hulle beteken

Hiermee die aangepaste o/14, o/15 en o/16 rugbybepalings vir Absa Wildeklawer wat op 29 April en 1 Mei gespeel gaan word. #absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawersport #sport